Collection: Digital Marketing with Clara
As 'n nuwe mamma, wat al 5 jaar aanlyn werk & onlangs begin digitale produkte verkoop, is my hart daarop gerig om ander mamma's te help.
Ek bied 'n verskeidenheid digitale produkte aan en deel graag my kennis & vaardighede.
Vir enige navrae kontak my gerus via whatsapp 0646874488